Wie Dit Mag Aangaan

Dienste Gelewer Aan Laerskool Ebenhaeser

Hiermee ‘n verwysing van uitstekende, bevredigende en professionionele vakmanskap en kundigheid gelewer deur Mnr. Werner Stolze.

Professionalele dienste gelewe aan Laerskool Ebenhaeser i.v.m herstel en stemming van klavier in die skoolsaal.

Mnr Wilfred Stolze : 2012

Mnr Wilfred Stolze : 2013

Mnr Werner Stolze : 2014

Mnr Werner Stolze : 2015

Private herstelwerk en stemming van klavier:

Me E Hanekom – Onderwyseres

Me E Schultze E –¬†Onderwyseres

Die Uwe
Mnr JJC Lamprecht
Skoolhoof