Eulogy for Wilfried Stolze

Eulogy for Wilfried Stolze

I have to say, this will probably be the hardest speech I will ever give. I just want to thank everyone on behalf of my family for being here to mourn my Father’s passing and celebrate his life. If I only had 5 minutes the day you passed away. I would have had time to...
Klavierstem vir hom maklik

Klavierstem vir hom maklik

Publikasie:Verwoerdburg News Uitgawe: Friday February 25, 1994 Bladsy: 25 HY is een van die laaste beoefenaars van ‘n ambag wat besig is om te verdwyn. Sy werk word sò hoog aangeslaan dat pres Banda van Malawi hom spesiaal uit Suid-Afrika laat kom het om ‘n...
Stolze Piano & Klaviere

Stolze Piano & Klaviere

Published: 17 Jan 1991 Stolze Pianos verkoop nuwe asook gebruikte klaviere, vleuelklaviere en ander kleiner musiekinstrumente soos viole, fluite, balalaikas en tipiese boerekonsertinas wat in Oos-Duitsland gemaak is. Herstelwerk aan klaviere is egter sy forté. Hier is...
Van klaviere kan u hom niks vertel

Van klaviere kan u hom niks vertel

Publikasie: Bylae tot Transvaler Topbesighede Uitgawe: 29 Augustus 1990 Bladsy: X111 Mense wat dit oorweeg om ‘n klavier te koop, hetsy nuut of gebruik, moet dit asseblief nie doen voordat hulle ‘n lekker lang gesprek met mnr Wilfried Stolze, eienaar van Stolze Pianos...
Ongelooflik, sê SA se vlugteling

Ongelooflik, sê SA se vlugteling

Publikasie: Beeld Uitgawe: Saterdag, 11 November 1989 By: Dana Snyman Hy het al 2 keer gevlug MNR. WILFRIED STOLZE van Pretoria was gisteroggend besig om vir hom badwater te laat inloop toe hy hoor die grens tussen Oos- en Wes-Duitsland is oopgestel. “Dit was alles...
Young and old find city music

Young and old find city music

Publikasie: The Pretoria News Uitgawe: Tuesday August 29   1989 By: Staff Reporter FORGET about Paris, Venice, and Vienna when it comes to pavement entertainment – Pretoria can stand on its own. In what is claimed to be a first for the city, lunch-timers at the Sanlam...