Werk is liefdestaak

 Werk is liefdestaak

Publikasie: Beeld Uitgawe: Vrydag, 22 Julie 1988 Deur: Andriette Stofberg ‘n KLAVIERBOUER begin sy ambag van onder af leer – nie by die pedale nie, maar by die vee en skrop van vloere in ‘n klavierfabriek, sê mnr. Wilfried Stolze (47), een van Suid-Afrika se klein...
Wild West

Wild West

Publikasie: Pretoria News Uitgawe: Wednesday, May 7, 1986 By: Richard Nezar
 Wanklanke oor klavierstemmers

 Wanklanke oor klavierstemmers

Publikasie:Pretoria Pos Uitgawe: Oktober 1984 Bladsy: 6 “Mense word gruwelik mislei deur klavierstemmers en herbouers”. Sò sterk spreek mnr. Wilfried Stolze hom uit oor die onreg in die klavierbedryf. Mnr Stolze is die eienaar van een van Pretoria se bekendste...
Beware all you budding concert pianists

Beware all you budding concert pianists

Publikasie:Pretoria News Uitgawe: Monday July 30 1984 By: Estelle Viljoen A SPIRING Beethovens must have their feet on the ground when buying a second hand piano, or they could be taken in, a Pretoria piano expert has warned. Cheating in the piano business was getting...
Talle eienaars van Klaviere sò gruwelik mislei

Talle eienaars van Klaviere sò gruwelik mislei

Publikasie: VIVA Uitgawe: 21 September 1983 Mense word gruwelik mislei deur klavierstemmers en herbouers”. Só sterk spreek mnr. Wilfried Stolze hom uit oor die onreg in die klavierbedryf. Mnr Stolze is die eienaar van een van Pretoria se bekendste musiekwinkels. Ons...
Wanklanke oor klavierstemmers 11 Mei 1979

Wanklanke oor klavierstemmers 11 Mei 1979

Publikasie: Oostelike Stem Bladsy: 8 By: Vasti Grové “Wanklanke oor klavierstemmers” “Mense word gruwelik mislei deur klavierstemmers en herbouers”.  Só sterk spreek mnr. Wilfried Stolze hom uit oor die onreg in die klavier bedryf.  Mnr. Stolze is die...