01 September 2015 :

Wie dit mag aangaan!

KI.AVIERSTEM EN -HERSTELWERK

Mnr Werner Stolze se verbintenis met Prinshofskoolstrek oor etlike jare.

Die skool het onlangs klaviere laat herstel en ook laat stem. Die kwaliteit van die herstel- en stemwerk is van hoogstaande gehalte.

Ek kan Mnr Stolze se werk aanbeveel en wens hom alle sukses toe met sy eie besigheid.

Die uwe
CJ Matthyser
Departementshoof: Musiek / HOD: Music
Magneetmusieksentrum / Magnet Music Centre
Prinshofskool / Prinshof School